Só maak SA se sigaretverbod miljoenêrs van Zimbabwiese smokkelaars

ONWETTIGE HANDEL

Só maak SA se sigaretverbod miljoenêrs van Zimbabwiese smokkelaars

Die plaaslike verbod op die verkope van tabakprodukte het ’n lewendige smokkelhandel in Zimbabwe laat ontstaan, sê LENIN NDEBELE.

  • 31 Julie 2020
  • Nuus & Politiek
  • 5 min om te lees
  • artikel 8 van 31
  • Lenin Ndebele

IN Zimbabwe is daar ’n legende genaamd “Wella” wat oornag sommer R4 miljoen ryker geword het.

Mense het van dié meevaller bewus geword nadat hy vroeër hierdie maand ’n video op sosiale media geplaas het wat soos ’n veldbrand versprei het. In dié video spog hy met pakke R200-note. Verlede week was hy niemand, sê hy, maar nou gaan sy vrou ’n motor van R300,000 ry.

“Dis alles my geld!” sê hy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.