IN die hospitaal by die St. George-universiteit in Beiroet kyk Edmond Khnaiser op sy videokamera se skerm hoe verpleegsters sy vrou help met hul eerste kind se geboorte, berig die BBC (https://www.bbc.com/news/av/world-middle-east-53671860/beirut-blast-the-mother-in-labour-during-explosion).
Almal dra maskers as voorsorg teen die Covid-19-virus. Edmond word nie naby haar toegelaat nie.
Hy verfilm die video deur ’n oop deur in die kraamsaal. Die volgende oomblik ontplof die saal se mure en dak voor sy oë. Terwyl wrakstukke op hom reën, hardloop hy deur die stofwolk en oor versplinterde glas op die vloer na sy vrou en stoot haar bed na die gang buite. Kort daarna word hul seuntjie, George, gebore. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.