KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR
KITSKENNIS | O goeiste, wie’s die Uyghur, en hoekom moet ons omgee?
Die Uyghurs het nie juis invloed na buite nie, praat gewoonlik nie Engels nie, is meestal nie Christene nie en in die Weste weet bykans niemand hoe om hul benaming uit te spreek nie, maar hierdie mense se lot moet dringend aandag kry, skryf WILLEM KEMPEN.

Deel
So, wie is hulle?
GEWOONLIK word na hierdie etniese groep verwys as Uyghurs, Uighurs, Uygurs of Uigurs, wat almal transliterasies is, menende ons Westerse alfabet is ingespan om die betrokke klanke vanuit die oorspronklike Turkiese alfabet in Engels na te maak. By Vrye Weekblad het ons op grond van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls besluit om ook “Uyghur" en “Uyghurs" te gebruik.
Luister hier (https://www.howtopronounce.com/uighurs)hoe om die woord uit te spreek: ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.