TERWYL die regering skynbaar altyd nog biljoene vind om die soveelste reddingsboei na die Suid-Afrikaanse Lugdiens te gooi, lyk dit nie of enigiemand die R900 miljoen wíl vind wat nodig is om Denel van ondergang te red nie.
Denel SOC (state-owned company) is 'n konglomeraat wat in 1992 saamgevoeg is uit die vervaardigingsfiliale van die destydse Krygkor/Armscor en in militêre en lugvaarttegnologie spesialiseer.
Denel (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2019-09-26-zuma-se-skaduwee-hang-oor-denel-se-mislukte-tsjad-transaksie/) se ondergang kom al 'n lang pad. Die maatskappy het ook al 'n draai by die Zondo-kommissie gemaak weens die Guptas se geplunder en staatskaping se ondergrawing van dié staatsonderneming...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.