DIE Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping sit met 'n tameletjie. Al hoe meer getuies het skynbaar geheueverlies, soveel so dat hulle mylpaal-verjaarsdae en selfs hul eie troudatums vergeet. Hulle kan nie onthou dat daar 'n miljoen of twee (of twee-en-'n-half, om presies te wees) in hulle bankrekening is nie en ook nie of dit ooit aan hulle betaal is nie. Ook dit wat hulle weet, het hulle vergeet. Of dit wat hulle weet, vergeet hulle om te noem.
Die oënskynlike swak geheue van minstens drie sulke slagoffers is die afgelope week voor regter Raymond Zondo, voorsitter van die kommissie, ontbloot.
Slagoffer nommer 1: Nomvula Mokonyane..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.