STAATSKAPING OP 'N HOOGTEPUNT
Maart 2015: Eskom se donkerste uur
Dié maand spook tot vandag toe by Eskom, skryf YOLANDI GROENEWALD. Dit was in dié tyd dat die staatskapers 'n volslae greep op die kragverskaffer gekry en die weg berei het vir die trogvretery wat sou volg.
STAATSKAPING OP 'N HOOGTEPUNT
Maart 2015: Eskom se donkerste uur
Dié maand spook tot vandag toe by Eskom, skryf YOLANDI GROENEWALD. Dit was in dié tyd dat die staatskapers 'n volslae greep op die kragverskaffer gekry en die weg berei het vir die trogvretery wat sou volg.
Deel
IN Maart 2015, het die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping vandeesweek gehoor, is die kapingskrane by Eskom heeltemal oopgedraai. Dis 'n verhaal van politieke inmenging op die hoogste vlak ten einde seker te maak Eskom se hoogs winsgewende kontrakte is aan die “regte" mense toegeken.
Die “herontplooiing" 'n maand later van die toe reeds gekaapte Transnet na Eskom van Brian Molefe en Anoj Singh as onderskeidelik bedryfshoof en finansiële hoof kon inderdaad die werk van die Gupta-broers gewees het, het die kommissie se voorsitter, regter Raymond Zondo, vandeesweek gesê.
Tshediso Matona, 'n vorige bedryfshoof van Eskom, sowel as Zola Tsotsi, gewese voorsitter van Eskom se raad, het getuig hoe die Guptas hul tentakels in Eskom ingestuur het sodat hulle later die een vet kontrak ná die ander kon inpalm...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelYolandi Groenewald
JoernalisYolandi Groenewald is 'n bekroonde omgewingsjoernalis en sakejoernalis.