TYDENS my eerste laatskof by Die Burger, in 2002, het die foon so net ná middernag gelui. Dit was die sekuriteitswag aan diens wat sê daar is 'n man by ontvangs wat vra of ons hom kon beskerm. Klink toe na 'n lekker storie.
Hy was duidelik doodbang en ons gaan sit op die groot 70’s stoele in die voorportaal. Vertel, sê ek, my notaboek en pen reg.
Hy was eers by die Argus (so 2km straatop van Die Burger se kantoor in die Naspers-sentrum), maar hulle het hom weggewys, sê hy. Toe kom hy maar hiernatoe anders is hy dood, sê hy. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.