KITSKENNIS | ’n Ou brandpunt wat dreig om ’n nuwe tragedie te ...

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | ’n Ou brandpunt wat dreig om ’n nuwe tragedie te word

Die pandemie het die intensiteit van gewapende konflik in baie dele van die wêreld laat afneem, maar in die hoogland tussen Azerbeidjan en Armenië is die lont na ’n ou kruitvat opnuut aangesteek. WILLEM KEMPEN het Nagorno-Karabach op die kaart gaan soek.

Nagorno-Kara-wát??

AS jy hierdie twee dinge weet – Azerbeidjan is waar Borat vandaan kom, en Armenië is waar die berg Ararat is – dan is jy oor albei verkeerd. Dit sou beteken die kans is ook goed dat jy nie weet waar Nagorno-Karabach is nie.

In elk geval: Die Britse komediant Sacha Baron Cohen se fiktiewe karakter Borat kom van Kazakstan, nie Azerbeidjan nie. En die berg Ararat was wel tot 1921 binne die landsgrense van Armenië, en word steeds ten sterkste met dié land geassosieer, maar is deesdae binne Turkye se grondgebied...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X