TUSSEN vetkoeke en stout kinders en ’n beskermde getuie wie se naam goedsmoeds uitgelap is, het die publiek vandeesweek gesien presies waarom die SAL die afgelope jare van die een bestuursramp na die volgende gesteier het.
Eerste aan die beurt was Yakhe Kwinana, 'n voormalige voorsitter van SAL Tegnies en direkteur van die SAL, wie se getuienis 'n les was in hoe om droog te maak in 'n raad en dan jou hande in onskuld te was.
Kwinana het aangegaan oor vetkoeke en hoe jou liefde vir 'n stout kind jou moet kwytskeld, want jy het mos alles in goeie trou gedoen – al het jy belangrike dokumentasie nie gelees nie, kontrakte net sommer onderteken en jouself bederf met luukse reise geborg deur dié wat tenders by jou maatskappy probeer wen het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.