Met Ace ja, met Ace: Die trein tref die ANC

DIS SULKE TYD

Met Ace ja, met Ace: Die trein tref die ANC

Pres. Cyril Ramaphosa het drie maande gelede ’n streep in die sand oor korrupsie getrek. Nou het die hooggety van ANC-faksiepolitiek ingekom en die streep uitgewis. Maar die onverbiddelike opmars van onvermydelikhede kan nou nie meer gestuit word nie: Ace Magashule en van sy senior kamerade moet hulle solank vir oranje oorpakke laat meet, skryf MAX DU PREEZ, of by Schabir Shaik se dokter vir ’n doodsbrief gaan aanklop.

DIE lokomotief van die geskiedenis het die ANC dié week getref. Reg van voor. In stadige aksie.

Suid-Afrikaners het dit so half sien kom, maar altyd ’n bietjie gewonder of die lokomotief nie êrens sou ontspoor nie.

Dit het nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.