BLACK FRIDAY | Teken in op Vrye Weekblad en spaar 50%

VROLIKE VRYDAG!

BLACK FRIDAY | Teken in op Vrye Weekblad en spaar 50%

Moenie tyd mors nie! Die aanbod geld slegs van Black Friday tot Cyber Monday

Image: 123RF/5second/Vrye Weekblad

Let wel: Hierdie aanbod is nie meer beskikbaar nie.

 

Dis weer tyd vir Black Friday, en ja, jy kan jou haas na jou naaste kruidenierswinkel en jou trollie vol goedkoop sjokolade en waspoeier pak. Maar oor ’n paar weke is die sjokolade op en die wasmasjien stukkend, en wat dan?

Teken liewer maandeliks in op Vrye Weekblad en geniet elke liewe Vrydag ’n nuwe digitale uitgawe propvol nuus, menings, kommentaar, ondersoeke, leefstyl en vermaak.

Vrye Weekblad het laasjaar herleef as ’n aanlynpublikasie en het reeds ’n groot en lojale leserskap opgebou deur die weeklikse uitgawes sowel as daaglikse nuusbriewe per e-pos met kommentaar deur Max du Preez, Anneliese Burgess en ander gewilde skrywers.

Ons spesiale aanbod vanjaar: betaal R50 per maand vir die eerste drie maande van ‘n maandelikse Vrye Weekblad-intekening (of R40 per maand vir pensioenarisse).

Let wel: die standaard maandelikse tarief word gehef ná die eerste drie maande.

>> KRY DIT NOU

 

Bepalings en voorwaardes

Hierdie aanbod is geldig van Vrydag 27 November 2020 tot Maandag 30 November 2020. Aanbod slegs geldig vir individue. Die standaard maandelikse tarief word gehef ná die eerste drie maande. Die aanlyn aanbod is slegs beskikbaar vir nuwe intekenare. Huidige intekenare kan ook die aanbod opneem, maar moet ons kontaksentrum skakel by 0860 52 52 00 om hul intekening te verleng. Bepalings en voorwaardes geld.


Blaai deur onlangse uitgawes

X