LEDE van die verskillende faksies van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) wil agter regsmenings skuil om die vraag te beantwoord of leiers wat strafregtelik aangekla word, moet opsystaan – vyf sulke menings van senior regslui is voor dié week se NUK-vergadering aangevra.
Dis bog. Dit is nie ’n regskwessie nie, dit is ’n politieke kwessie.
Dit is tipies van die verflenterde ANC van 2020: raas en blaas, dans al om die regtige vraagstukke, beskuldig en beledig mekaar – en gee dan hoog op oor almal se verbintenis tot eenheid in die party en stel enige daadwerklike konfrontasie tot ’n latere datum uit...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.