Om elke hoek en draai wag ’n monster wat wil toeslaan

GEWELD TEEN VROUE EN KINDERS

Om elke hoek en draai wag ’n monster wat wil toeslaan

Nóg ’n vrou of kind is vermoor en verkrag, lees jy. Dit word ’n byna onuithoudbare werklikheid wanneer jy die lykskouingsverslag lees, of in ’n hof sit en luister ná wat regtig elke dag gebeur. Dan wonder jy, wié is die monsters wanneer jy omkyk-omkyk in die straat loop en mans in die oë probeer kyk? Deur ELSABÉ BRITS.

Soos sy van hom probeer vlug het, lê die bloedspoor in die woonstelblok se gange. Af teen die trappe, tot in die parkeerarea. Soos ’n gewonde bok wat voor ’n leeu vlug.

Die polisie se sperlint wapper in die wind.

Ek kan nie meer onthou presies waar in Kaapstad dié gebeur het nie, en wat haar naam was nie. Daar was soveel van dié tonele. Wat ek wel onthou, is die slagveld...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.