BOEKBEDONNERD NR. 11 | Juwele op ons boekrakke

UIT DIE BOONSTE RAKKE

BOEKBEDONNERD NR. 11 | Juwele op ons boekrakke

Hier is ons 11de aflewering van ons boekeblad-wat-nie-’n-boekeblad-is-nie, saamgestel deur ANNELIESE BURGESS. Tydens die vakansie het ons bydraers hul boekrakke (en bedkassies) gaan afstof, en deel met ons 'n paar ou (en nuwe) gunstelinge.

LEES DIT | Die geskiedkundige ontginning van ’n waterskeidingsjaar

Wat maak 1986 so spesiaal dat iemand 'n boek daaroor moes skryf, wonder Max du Preez toe William Dicey se boek op sy lessenaar beland.

Voor ek begin lees, vra ek myself waar ek was en wat ek van die jaar onthou. Ek was die Sunday Times se politieke korrespondent en het ses maande in die parlement en ses maande in Pretoria gewerk. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.