DIE jaar 2021 gaan waarskynlik die moeilikste jaar in Cyril Ramaphosa se hele lewe wees. En hy word in November 69 jaar oud.
Van hoërskool- en studentedae af al het hy geweet hy wil eendag ’n nasionale leier word. Toe ek hom in 1985 ontmoet het toe hy aan die stigting van Cosatu gewerk het, het ek ’n storietjie geskryf oor dié knap, ambisieuse jong man wat glo hy gaan eendag die president van ’n bevryde, demokratiese Suid-Afrika word.
Sy eerste terugslag was toe die bannelinge-faksie van die ANC in 1994 ’n stokkie voor Nelson Mandela se planne gesteek het om Ramaphosa as sy eerste adjunk aan te stel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.