DIS ’n treinsmêsj wat ons al lankal sien aankom, maar ons het aanvanklik die spoed van die trein oorskat. Nou is die trein op ons. Sonder brieke. Of gaan die rangeermeester dit op die laaste oomblik op ’n ander spoor rangeer?
Nes ’n mens dink die faksiegevegte in die ANC kan nie hewiger word nie, word die volumeknoppie verder opgedraai en styg die temperatuur van die haatveldtog teen pres. Cyril Ramaphosa nóg ’n paar grade.
Die RET-faksie is nou uiteindelik heeltemal in ’n hoek vasgekeer en begin soos ’n tierkat terugveg, ongeag die skade wat hulle aan die ANC en die land gaan aanrig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.