NET meer as 'n jaar ná die moorde op 20 Januarie 2003 is daardie einste video wat die polisieman besig was om te maak as bewysstuk nommer een in die Kaapstadse hooggeregshof vertoon. Dit was surrealisties. Onwerklik.
Verlede week se petisie teen parool vir Adam Roy Woest, die voorbok en brein agter die Sizzlers-moorde, het my teruggeruk na daardie oggend.
Die seer van Grahamstraat 7 in Seepunt kan 'n mens nooit uit jou kop uitwas nie. Parool? Nege mense is op een aand gemartel en vermoor in 'n geweldsorgie van drie ure lank...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.