DIS 'n vraag wat al lankal gevra word: Waar lê Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal van die ANC en dus lid van die ANC se topses, se werklike lojaliteit, by die RET-faksie of by Cyril Ramaphosa?
Vir meer as twee jaar lank al speel sy aan albei kante van die veld, maar haar steun vir Zuma en ander se flagrante minagting van die regbank wys haar ware kleure.
Die Ramaphosa-kant van die ANC, soos die meerderheid van die nasionale uitvoerende komitee, het al herhaaldelik en duidelik gesê Zuma behoort voor die Zondo-kommissie te verskyn...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.