Gert van Rooyen: die media-mite

28 JAAR LATER

Gert van Rooyen: die media-mite

Gert van Rooyen, die man van Pretoria wat vir die lewens van vyf vermiste jong meisies verantwoordelik gehou is, is heeltemal verkeerd verstaan, skryf LOUIS KIRSTEIN in Vrye Weekblad se uitgawe van 22 Julie 1993.

  • 02 Junie 2021
  • Nuus & Politiek
  • 6 min om te lees
  • artikel 7 van 8
  • Louis Kirstein

DAT Gert van Rooyen 'n pedofiel was, is 'n media-mite.

Van Rooyen het hom nie soos 'n pedofiel gedra nie – jy moet hom dalk eerder beskou as 'n sadistiese verkragter, sê dr. Irma Labuschagne, voorste forensiese kriminoloog van Pretoria.

'n Sadistiese verkragter word seksueel geprikkel deur sy slagoffer te pynig of dood te maak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.