Ons Groot Regruk-dossier #2 | Cradock, Winburg en Reitz klim in

KRY JOU HUIS IN ORDE

Ons Groot Regruk-dossier #2 | Cradock, Winburg en Reitz klim in

Hierdie week se gesprekke met ‘regrukkers' het ANNELIESE BURGESS laat besef hoe fyn die lyn tussen wanhoop en hoop is, tussen handdoek ingooi en 'n verskil maak, tussen gatvol wees en steeds vorentoe kyk. Sy gesels met verskilmakers in Cradock, Winburg en Reitz oor hoe hulle die wanfunksionaliteit en wanbestuur van plaaslike regering in hulle gemeenskappe probeer teenwerk.

Winburg

Willie van der Merwe is in die Winburg-hospitaal gebôre. “Ek het hier skoolgegaan, my ouers bly nog hier, ek boer hier," vertel hy in sy skor stem oor die foon van sy plaas buite die dorp.

'n Paar jaar gelede “toe hy op sy negatiefste was", het hy 'n geleentheid gehad om Australië te besoek. “Daar was 'n deel van my wat gedink het miskien moet ek net waai en iewers anders oor begin."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.