Mbuyisa Makhubu
Man-kind, die hoop beskaam.
Omtrent niemand onthou jou naam.
Eers tien jaar nadat dit gebeur het, sien ek die ikoniese foto van Hector Pieterson wat die wêreld in 1976 geskok het. Die ontsetting op die gesig van die seun wat die sterwende kind dra, het my diep geraak en tot vandag toe kry ek hom nie uit my kop nie. Ek het selfs ’n gedig vir hom geskryf. Vyf verse met ’n herhalende refrein. In Afrikaans. Die omvang van die ironie dat ek dit in Afrikaans – die rede vir die Soweto-opstande – gedoen het, gaan my nie verby nie.
In 1986 toe ek die foto sien, is ek ’n nagraadse joernalistiekstudent op Stellenbosch...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.