POLITIEKE NOTABOEK | Die sirkus was in Nkandla (sans leeus)

IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Die sirkus was in Nkandla (sans leeus)

MAX DU PREEZ skryf oor Jacob Zuma se Comical Ali, dronk Edward, Panyaza se pille en die Ernst en Tucker show.

AAN jou vriende (en ondersteuners) sal jy geken word, lui die gesegde. As dít waar is, dan lyk Jacob Zuma erg bespotlik.

Heel eerste is daar Carl Niehaus, wie se wens gistermiddag uiteindelik waar geword het toe hy buite die tronk in Estcourt in hegtenis geneem is terwyl hy ’n protesvergadering toegespreek het. Hy is boonop pas uit die ANC geskors en sy lidmaatskap gaan waarskynlik permanent opgeskort word. My beskeie mening is dat Carl ernstige professionele hulp moet kry.

(Julle het dit dalk al gesien, maar indien nie, luister hoe dié verslaggewer Carl se naam uitspreek – sy weet dalk iets wat ons nie weet nie.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.