Die siel van die man in die Casspir

UIT DIE ARGIEF

Die siel van die man in die Casspir

Met die onrus van die laat 1980's en vroeë 1990's was die omstandighede baie anders as met die onlangse plundering en geweld, maar veral vir polisielede is daar is ook baie ooreenkomste. Vir Vrye Weekblad se uitgawe van 2 September 1993 het LOUIS KIRSTEIN lede van die polisie se Afdeling vir Binnelandse Stabiliteit ontmoet wat patrollies in die townships gedoen het. Hy het die manne se kwesbare sy ontdek. ‘Van buite sien jy net 'n pantservoertuig op patrollie,' skryf hy. ‘Maar binne-in sit mense. Hulle dra uniforms en hulle Iyk vol bravade. Daar waar hulle werk, sien die mense hulle meestal as die vyand.’

DIS  weer 'n traumatiese tyd vir baie lede van die polisie en weermag. Op plekke soos Phoenix in KwaZulu-Natal beskik die polisie eenvoudig nie oor die getalle om wet en orde te kan afdwing terwyl rassespanning aan die oplaai is nie.

Die herinner aan onder meer die laaste jare van apartheid, soos toe 55 polisielede van Januarie tot September 1993 aan diens gesterf het.

***..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X