POLITIEKE NOTABOEK | Cyril en die Rubicon, sytakke en al

IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Cyril en die Rubicon, sytakke en al

MAX DU PREEZ skryf oor die lesse wat Ramaphosa by PW Botha kan leer, en stel Alan Winde en Imtiaz Sooliman voor vir die nuwe kabinet.

CYRIL Ramaphosa en die ANC moet nou die Rubicon oorsteek, hoor ek uit verskeie oorde. Anders gaan die impak op die land net so erg of erger wees as toe PW Botha in Augustus 1985 geweier het om sý Rubicon oor te steek.

Bill Johnson, akademikus en polemikus, is een van die Rubicon-roepers. Snelle ekonomiese groei is die enigste weg uit die huidige gemors. Dit beteken swart ekonomiese bemagtiging, die mynhandves en kaderontplooiing moet gaan en die hawens, spoorweë en energie moet deur die private sektor bedryf word. Meritokrasie moet voorrang bo transformasie geniet, sê Johnson.

“The problem is, of course, that getting such policies through the ANC’s NEC is as likely as getting the Synod of the Dutch Reformed Church (DRC) of the 1980s to go to Sun City for a naughty weekend. But that is the whole point. What happened to the DRC in the 1990s, after all?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.