Cyril skommel met ’n ligte hand

IS DIT DIE BESTE WAT ONS KAN DOEN?

Cyril skommel met ’n ligte hand

Daar is twee maniere om na pres. Cyril Ramaphosa se kabinetskommeling, die eerste in 26 maande, te kyk: 'n fyn politieke balanstoertjie, of 'n geval van gemiste geleenthede, skryf MAX DU PREEZ. Maar is dit die beste moontlike kabinet wat Suid-Afrika uit sy reeks diep krisisse gaan lei? Is dit die span wat 'n bekwame staat kan bou? Hoekom is nie meer dooie hout uitgesny nie?

DIE hoofopskrifte van Ramaphosa se nuwe kabinet lees só:

'n Nuwe minister van finansies, Enoch Godongwana, 'n Ramaphosa-lojalis met heelwat ervaring en wat deur die sakesektor vertrou word;

Staatsekuriteit wat stewig in die presidensie vasgeknoop word met Zizi Kodwa as adjunkminister en veteraan Sydney Mufamadi as nasionale sekuriteitsraadgewer;..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.