‘Toe val Derby-Lewis flou’

UIT DIE ARGIEF

‘Toe val Derby-Lewis flou’

Aan die spits van die ondersoek na die moord op Chris Hani was kolonel Ivor Human, distriksbevelvoerder van die Oos-Randse moord-en-roofafdeling, en sy kollega, speurder-adjudant-offisier Mike Holmes. In Vrye Weekblad se uitgawe van 28 Oktober 1993 het hulle aan ESMA ANDERSON vertel hoe hulle die moordenaars vasgetrek het, dat hulle steeds geglo het die lys adresse was ’n teikenlys, en ook gereageer het op ANC-aanklagte dat die sameswering om Hani te vermoor nie behoorlik ondersoek is nie.

Dié groot en belangrike saak is baie vinnig opgelos. Die internasionale waarnemers is glo baie beïndruk met julle.

Human: Ja, dis reg. Hulle het gesê die ondersoek is baie professioneel gedoen en die ondersoekspan was uitstekend, van die beste ter wêreld.

Was die politieke oortuigings van die getuies (meestal regses) in geen stadium ’n struikelblok nie? Hulle moes tog mederegses inkrimineer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X