Hoe Markus Jooste sy belang in Lanzerac weggesteek het

DOOLHOFBEDROG

Hoe Markus Jooste sy belang in Lanzerac weggesteek het

Suspisie hang al jare lank oor dié kwessie, maar Steinhoff voer nou in hofstukke in Brittanje se hooggeregshof aan dat die skaduagtige Malcolm King Markus Jooste se front vir die aankoop van die Lanzerac-wynlandgoed was – en soveel meer, skryf ROB ROSE.

DIE historiese Lanzerac-wynlandgoed, wat in 1692 net die derde een was wat by Stellenbosch gevestig is, is genoem na ’n Franse generaal, Charles Lanrezac, wat daarmee gespog het dat hy net drie Engelse uitdrukkings ken: “pragtige vroue”, “soen my vinnig” en “biefstuk en aartappels”.

Presies waarom Catherina English die destydse Schoongezicht-plaas in 1914 gekoop en dit spoedig na Le Général vernoem het, is ’n raaisel, hoewel daar talle gerugte is wat nogal gewaagd na die “intimiteit” tussen hulle verwys – ’n logiese afleiding, in die lig van Lanrezac se talle Engelse sêgoed.

In onlangse jare hang ’n selfs groter misterie oor die wynlandgoed: Besit Markus Jooste, die baasbrein agter Suid-Afrika se grootste bedrogspul, hierdie plaas in die geheim?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.