POLITIEKE NOTABOEK | Die dolk in die ANC se hart is Zuma s’n

WOELINGE OP WOENSDAG

POLITIEKE NOTABOEK | Die dolk in die ANC se hart is Zuma s’n

MAX DU PREEZ skryf oor die opgang en ondergang van die ANC, die tronkvoël-party, deep fakes en Covid se ware tol.

ONS dink vandag anders oor historiese gebeure soos die Groot Trek, die Tweede Wêreldoorlog en die 9/11-aanvalle as wat die breë begrip kort ná dié gebeure was. Dit laat my wonder: Hoe gaan historici eendag die verflentering en oënskynlik onvermydelike ondergang van die eens magtige ANC ontleed?

Laat daar geen twyfel wees nie: Die ANC is soos 'n treinramp in stadige aksie. Só verdeel dat dit kwalik een party genoem kan word; bankrot tot by die punt waar hulle nie hulle eie werkers kan betaal nie; en so vrotsig dat hulle nie eens al die kandidate in meer as 30 munisipaliteite betyds kon registreer nie.

Die verwoestende oproer en plundering van die week van 9 Julie was inderdaad, en dit is deur regeringsleiers self bevestig, bloot 'n manifestering van faksiegevegte binne die ANC...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X