DIT is eintlik nogal 'n elegante oplossing om Jacob Zuma onder streng voorwaardes by die huis te laat gaan aansterk.
Die man is nie gesond nie en hy is byna 80 jaar oud. Ons wil hom nie in 'n hospitaal onder bewaking van tronkbewaarders sy laaste asem sien uitblaas nie.
Die punt is gemaak dat hy die regbank geminag het en dat ons stelsels sterk genoeg is om 'n steeds invloedryke oudpresident tronk toe te stuur, al was dit net vir twee maande...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.