Hoe lyk Cyril se telkaart?

VARS INISIATIEWE DRINGEND NODIG

Hoe lyk Cyril se telkaart?

Sedert hy die leisels van die ANC en die land oorgeneem het, het Cyril Ramaphosa sy posisie gekonsolideer. Maar die momentum van sy vroeë vordering het begin verswak en die stadige pas van hervorming, saam met die meulstene van kaderontplooiing en sukkelende staatsbeheerde ondernemings, tel teen hom, skryf ANTHONY BUTLER.

MIN inkomende nasionale leiers moes al sulke onversetlike omstandighede trotseer soos pres. Cyril Ramaphosa. Toe hy in Desember 2017 ’n naelskraapse oorwinning oor Nkosazana Dlamini Zuma op die ANC se verkiesingskonferensie behaal het, het hy die president van ’n verdeelde organisasie geword wat deur Ace Magashule, sekretaris-generaal en bitter, partysugtige antagonis, geadministreer is.

In die regering het die nalatenskap van Ramaphosa se voorganger, Jacob Zuma, ’n onvolhoubare fiskale koers, diepgewortelde korrupsie, inploffende staatsbeheerde ondernemings (SBO’s) en ’n plaaslike regeringstelsel na aan ineenstorting ingesluit.

Ramaphosa het seker gedink dinge kan nie veel erger raak nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X