POLITIEKE NOTABOEK | Breek die grendelstaat se kettings!

WOELINGE OP WOENSDAG

POLITIEKE NOTABOEK | Breek die grendelstaat se kettings!

MAX DU PREEZ skryf oor 'n Desembervakansie sonder inperkings, Ace Magashule se beursie wat ál dunner word, die Dali van doodskaduwee en die voorbeeld wat Angela Merkel vir ander regeringsleiers gestel het.

DIE Suid-Afrikaanse ekonomie kan nie bekostig dat Covid-19-inperkingsmaatreëls langer as die einde van November vanjaar geld nie.

As alle beperkings voor die Kersvakansie opgehef word, kan 'n deel van die toerisme-, hotel en restaurantbedryf nog gered word en kan daar 'n basiese infrastruktuur behoue bly wat toerisme in staat sal stel om volgende jaar en die jaar daarop weer te gedy.

Tienduisende werksgeleenthede in die bedryf is reeds opgeoffer en honderde voorheen suksesvolle restaurante en dosyne hotelle moes hulle deure permanent sluit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X