DATA UIT MENINGSPEILINGS
ANC en DA verloor steun voor verkiesing
Interne meningspeilings toon dat Suid-Afrika se twee leidende politieke partye sukkel om kiesers terug te wen wat hulle in 2016 verloor het. Kandidaatlyste bly ook ’n bron van konflik in die regerende party, skryf HAJRA OMARJEE.
DATA UIT MENINGSPEILINGS
ANC en DA verloor steun voor verkiesing
Interne meningspeilings toon dat Suid-Afrika se twee leidende politieke partye sukkel om kiesers terug te wen wat hulle in 2016 verloor het. Kandidaatlyste bly ook ’n bron van konflik in die regerende party, skryf HAJRA OMARJEE.
DEEL
DIE ANC en die DA, Suid-Afrika se twee leidende politieke partye, sukkel om kiesers terug te wen in die aanloop tot die plaaslike verkiesing wat oor sowat ses weke gaan plaasvind. Hul interne meningspeilings laat deurskemer dat hulle waarskynlik ondersteuning gaan verloor.
Hoewel die resultate van die meningspeilings nie algemeen beskikbaar is nie, het Business Day toegang daartoe verkry. Dit wys dat al twee partye onder bedreiging is, veral in die gebiede wat hulle beheer. Hul eie meningspeilings was tot dusver tradisioneel die akkuraatste voorspellers van ondersteuning.
Die resultate dui daarop dat die ANC nie genoeg gedoen het om die ondersteuning in Johannesburg terug te wen wat dit in 2016 in dié metropool verloor het nie nadat ontnugtering weens die skandale in die tweede Jacob Zuma-termyn sy ondersteuners laat besluit het om eerder by die huis te bly...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.