Wie gaan die land se nuwe hoofregter wees?

’N KRITIEKE OOMBLIK VIR DIE REGBANK

Wie gaan die land se nuwe hoofregter wees?

Pres. Cyril Ramaphosa was stadig uit die blokke met die proses om ’n opvolger vir hoofregter Mogoeng Mogoeng aan te stel. Dit gaan waarskynlik vir die res van die jaar ’n leierskapsvakuum op die regbank beteken, skryf ERIN BATES.

PRES. CYRIL RAMAPHOSA het beslis stadig aan die gang gekom om die uittredende hoofregter, Mogoeng Mogoeng, te vervang. Hy het nou uiteindelik die publiek uitgenooi om “toepaslik gekwalifiseerde kandidate” vir die pos te benoem. Maar omdat dit so laat in die dag is, kan dit vir die res van die jaar ’n leierskapsvakuum op die regbank beteken.

Mogoeng, wat reeds sedert Mei met langverlof is, gaan sy kantoor amptelik op 11 Oktober verlaat. Ramaphosa het eers op 16 September ’n “konsultatiewe benadering” aangekondig om sy opvolger aan te wys. Dit het afgeskop met nominasies deur die publiek tot 1 Oktober.

Financial Mail het onder andere voormalige regters, advokate en staatsamptenare gepols om uit te vind wie moontlike kandidate is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.