OP elke lamppaal in my straat is daar 'n DA-plakkaat wat sê: Kaapstad werk. Kom ons doen meer.
Ja, my Kaapstad werk inderdaad. Ek twyfel half of my stadsgenote in plekke soos Mitchells Plain of Khayelitsha dieselfde ervaring het, maar hier in my middelklas-enklawe is ek baie tevrede met die dienste wat my munisipale belasting vir my bied. En ek dink nie daar is veel kiesers in enige ander stad of dorp in die land wat dít kan sê nie.
Dit is ál wat die DA vir die kiesers hoef te sê: Ons regeer bewysbaar beter as enige ander party. Ons is effektief en ons is nie skelm nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE WEEK IN POLITIEK
POLITIEKE NOTABOEK | Zillhuisen klink ál meer Trumpiaans
MAX DU PREEZ skryf oor die DA wat homself wéér in die voet skiet, die Juju en John Show, en 'n kabinet vir die Piesangrepubliek van Azanië.
DEEL
OP elke lamppaal in my straat is daar 'n DA-plakkaat wat sê: Kaapstad werk. Kom ons doen meer.
Ja, my Kaapstad werk inderdaad. Ek twyfel half of my stadsgenote in plekke soos Mitchells Plain of Khayelitsha dieselfde ervaring het, maar hier in my middelklas-enklawe is ek baie tevrede met die dienste wat my munisipale belasting vir my bied. En ek dink nie daar is veel kiesers in enige ander stad of dorp in die land wat dít kan sê nie.
Dit is ál wat die DA vir die kiesers hoef te sê: Ons regeer bewysbaar beter as enige ander party. Ons is effektief en ons is nie skelm nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.