POLITIEKE NOTABOEK | Mea culpa, maar gee ons tog nog ’n kans?

EEN GROOT GESUKKEL

POLITIEKE NOTABOEK | Mea culpa, maar gee ons tog nog ’n kans?

MAX DU PREEZ skryf oor Cyril Ramaphosa se apologie-toer, John Steenhuisen wat sukkel om uit Helen Zille se skaduwee te ontsnap en prins Charles se Aston Martin.

NOG nooit tevore in Suid-Afrika se geskiedenis het 'n staatshoof soveel kere sy sondes bely en om vergifnis gevra soos wat pres. Cyril Ramaphosa in sy verkiesingsveldtog doen nie.

Die ANC se verkiesingsplakkate moet eintlik lees: Die ANC het julle liederlik gefaal, maar gee ons asseblief tog nog 'n kans.

Ramaphosa het nie veel ander skietgoed as mea culpa nie. Die ineenstorting van plaaslike regering buite die Wes-Kaap is skouspelagtig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.