×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
POLITIEKE NOTABOEK | Die weggesteekte wond van die Julie-oproer

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Die weggesteekte wond van die Julie-oproer

MAX DU PREEZ skryf oor die gevaarlike swye en versuim om teen die samesweerders van die insurreksie en plundering op te tree. Hy gooi ook 'n stuiwer in die armbeurs van die nuwe debat oor Afrikaanse koerante se rol in die apartheidsera.

DRIE maande later is die groot oproer van die week van 10 Julie steeds 'n ontsteekte wond in ons nasionale psige, maar die regering, die media en die burgerlike samelewing maak so half of dit nooit gebeur het nie.

Die president self noem dit 'n insurreksie, 'n opstand teen die staat. Meer as 300 mense het in die oproer gesterf.

Die beelde van grootskeepse plundering en van brandende fabrieke, pakhuise en winkelsentrums verteenwoordig ons ergste vrese in Suid-Afrika: dat ons in 'n wettelose, anargistiese mislukte staat gaan verval...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X