TE midde van die politieke skouspel van 'n mengsel van blatante oortredings van Covid-regulasies en lamppale wat met plakkate beplak is, is daar 'n oorvloed beloftes deur politieke partye: alles van grond tot werk tot beter dienste, insluitend watertoevoer.
Water het 'n fokuspunt geword van die opkomende plaaslike verkiesings, veral in Gauteng waar probleme by Rand Water herhaaldelik tot tekorte lei.
En minder as drie maande voor stemdag is in ondersoeke bevind (https://drive.google.com/file/d/1FS08VJMklrRnkIpR07KemZzH6G9ClMsQ/view) dat Tshwane se metroraad die afgelope 16 jaar “dismally, delinquently and hopelessly” misluk het om te voldoen aan die waterbehoeftes van Hammanskraal. Twee verskillende administrasies (die ANC en 'n DA-geleide koalisie) en R295 miljoen later sit dié gemeenskap steeds met besmette water...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.