POLITIEKE NOTABOEK | Suid-Afrika is intelligensieloos

GOLFIES SAL DAAR WEES

POLITIEKE NOTABOEK | Suid-Afrika is intelligensieloos

MAX DU PREEZ skryf oor die RET-flentergatte wat maak of hulle oorlogsveterane is, oor Ivanka Zuma, en die VF Plus wat 'n Zille trek.

AS Suid-Afrika ’n funksionerende intelligensiediens gehad het, sou twee ministers en ’n adjunkminister nooit ’n vergadering in ’n hotel met ’n groep kastige oorlogsveterane bygewoon het nie.

Dié vergadering verlede Donderdag het toe op ’n hoogs embarasserende gyselaardrama uitgeloop met die minister van verdediging, Thandi Modise, en die minister in die presidensie, Mondli Gungubele, wat nie toegelaat is om te vertrek nie.

Dit is nou duidelik dat dié groep, wat hulself die Liberation Struggle War Veterans (LSWV) noem, niks anders as ’n truuk van die RET-faksie van die ANC is nie wat pres. Cyril Ramaphosa se faksie en sy regering wil ondermyn. Die groep vervang bloot Carl Niehaus en Kebby Maphatsoe se MKMVA, wat ’n paar maande gelede deur die ANC ontbind is en niks anders as ’n RET-teatergroep was nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.