QUINTON Adams was vir 12 jaar in die akademie. Opvoedkundige sielkundige aan die Universiteit Stellenbosch. Onder meer uitgenooi na Oxford-universiteit, 'n toekenning om in Utrecht te studeer en die wêreld vol na simposiums en konferensies.
En toe op 'n dag, byna 20 jaar gelede, is een van sy kliënte by 'n skool 'n seuntjie by wie aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteitsversteuring (AHV) gediagnoseer is. Iets oor die diagnose sit nie reg by Adams nie en hy besluit om die kind se huislike lewe te ondersoek. En dit bring hom na Freedom Farm, 'n informele nedersetting langs die N2 oorkant die Kaapstadse lughawe.
Adams praat met groot drif oor dié oomblik. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Onafhanklike kandidate wil ‘politiek dooddruk’