SOLDATE en generaals wat onrustig was oor die aanstelling van Thandi Modise as minister van verdediging toe pres. Cyril Ramaphosa sy kabinet in Augustus geskommel het, het rede tot kommer gehad.
Modise is bekend as iemand wat geen nonsens duld nie, en het met haar intrek in die ministerie van verdediging glo sonder omhaal gesê sy wil nie een van die 19 personeellede hê wat haar voorganger, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, in haar kantoor agtergelaat het nie.
“Sy vertrou ons nie en wil niemand van ons behou nie,” het een van die ongelukkige 19 aan Vrye Weekblad gesê. Dié hele groep is stelselmatig deur Mapisa-Nqakula aangestel totdat die ministerie later tot boordens toe vol mense was. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
BLO probeer vrae oor vliegongeluk stilmaak