DAAR is ’n eksklusiewe klub van lande wat hulle kritici met dodelike doeltreffendheid buite hulle landsgrense stilmaak. Rusland is een, asook Iran en Saoedi-Arabië. En op ons agterstoep, Rwanda.
Elkeen van dié lande gebruik onder meer sluipmoordaanvalle teen uitgewekenes of landsburgers in die diaspora in aggressiewe veldtogte van “transnasionale onderdrukking”, soos wat die internasionale menseregteorganisasie Freedom House dit in sy 2021-verslag (https://freedomhouse.org/report/transnational-repression) noem. Elkeen, insluitend Rwanda, ontken dit ten sterkste.
Anders as die ander hoëprofiel-aggressors (ook Noord-Korea het ’n lang geskiedenis van sluipmoorde op afvalliges in die buiteland, terwyl Belarus ’n relatiewe laatkommer is), bly Rwanda die liefling van die Weste. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Mia Malan: die kalm gesig van Covid-inligting