POLITIEKE NOTABOEK | Nou is KSA die varke en Quinny en Temba die helde

GEMENGDE GEVOELENS

POLITIEKE NOTABOEK | Nou is KSA die varke en Quinny en Temba die helde

MAX DU PREEZ torring verder aan die De Kock-sage.

EN daar vat Quinton de Kock al die wind uit die seile van mense wat rondom #StandByQuinton gemobiliseer en hom tot 'n martelaar verhef het, 'n simbool van die weersin in “politieke korrektheid” en sensitiwiteit oor ras.

De Kock gaan nou Saterdag in die Proteas se wedstryd teen Sri Lanka saam met sy spanmaats die een-knie-kniel in solidariteit teen rassisme doen.

Krieket Suid-Afrika is ná De Kock se onverwagte, roerende verklaring Donderdagoggend die werklike vark in die verhaal – en Protea-kaptein Temba Bavuma, “a flipping amazing leader” in De Kock se woorde, die held...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.