Pa-en-seun-span wen wyke met rap-video, bakkietoere

NIE 'N ENKELE BELOFTE

Pa-en-seun-span wen wyke met rap-video, bakkietoere

Die Cederberg Eerste-party was net sewe weke lank geregistreer toe hy die DA in verlede week se munisipale verkiesings geklop het, skryf BOBBY JORDAN.

  • 10 November 2021
  • Nuus & Politiek
  • 5 min om te lees
  • artikel 5 van 9
  • Bobby Jordan

RUBEN Richards, ’n kommersiële groente-en-sitrusboer van Clanwilliam, was so gatvol vir sy mislukkende munisipaliteit dat hy die werk liefs self wou doen. En nou kan hy.  

Sy Cederberg Eerste- politieke party, wat net sewe weke voor die plaaslike verkiesings amptelik geregistreer is, het 28% van die stemme in die Cederberg-munisipaliteit van 8,000km² aan die noordelikste punt van die Wes-Kaap verower. Dié munisipaliteit is voorheen deur die DA beheer. 

Die ANC het verlede week vier wyke gewen, Cederberg Eerste drie (Richards, Thomas Waldeck en Martin Bergh), die DA twee en die Patriotic Alliance en die Vryheidsfront Plus een elk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.