FEIT: Sonder André de Ruyter aan die stuur lyk Eskom se toekoms heelwat donkerder. Nog 'n feit: sonder Cyril Ramaphosa as leier gaan die ANC teen 'n veel vinniger pas agteruitboer.
En dit is presies wat die ANC se RET-faksie en die EFF wil hê. Dié groepe het ná die instelling van fase 4-beurtkrag en die swak verkiesingsuitslag vir die ANC met 'n propaganda-oorlog begin om van De Ruyter en Ramaphosa ontslae te raak.
'n Suid-Afrika sans Ramaphosa en De Ruyter kan dalk net 'n stap nader aan mislukte staat-status wees – en dit is die soort teelaarde waar die RET’s en die EFF dink hulle kan die mag bekom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DE RUYTER EN DE BUFFEL
POLITIEKE NOTABOEK | Die swaard oor André en Cyril se koppe
MAX DU PREEZ skryf oor Eskom se dinge en wonder of die DA nie tog maar in koalisies met die ANC moet gaan nie.
Deel
FEIT: Sonder André de Ruyter aan die stuur lyk Eskom se toekoms heelwat donkerder. Nog 'n feit: sonder Cyril Ramaphosa as leier gaan die ANC teen 'n veel vinniger pas agteruitboer.
En dit is presies wat die ANC se RET-faksie en die EFF wil hê. Dié groepe het ná die instelling van fase 4-beurtkrag en die swak verkiesingsuitslag vir die ANC met 'n propaganda-oorlog begin om van De Ruyter en Ramaphosa ontslae te raak.
'n Suid-Afrika sans Ramaphosa en De Ruyter kan dalk net 'n stap nader aan mislukte staat-status wees – en dit is die soort teelaarde waar die RET’s en die EFF dink hulle kan die mag bekom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
De Ruyter en de Eskom-gifkelkie
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.