FW de Klerk: in die geskiedenisboeke, kleivoete en al

FW de Klerk: in die geskiedenisboeke, kleivoete en al

MAX DU PREEZ deel 'n paar gedagtes ná die afsterwe van FW de Klerk en luister na sy roerende laaste boodskap wat kort voor sy dood op video opgeneem is.

JULIUS MALEMA en sy soort kan maar kraai soos hulle wil ná FW de Klerk se dood, dié laaste apartheidpresident se naam is in die geskiedenisboeke vasgesement as die man wat toe uiteindelik die doodsertifikaat van apartheid as staatsideologie onderteken het.

De Klerk is gereeld met Mikhail Gorbachev vergelyk wat die ou Sowjet-Unie se doodsertifikaat geteken het, maar Gorbachev het jare lank voor dit met sy idees van perestroika en glasnost gestoei en ’n fundamentele hervorming beplan.

As De Klerk voor 15 Augustus 1989 gesterf het, sou min mense daarvan kennis geneem het en sou net die doodsberigte in die Afrikaanse koerante iets positief oor hom te sê gehad het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.