BLACK FRIDAY | Teken in op Vrye Weekblad en spaar 70%

VROLIKE VRYDAG!

BLACK FRIDAY | Teken in op Vrye Weekblad en spaar 70%

Moenie tyd mors nie! Die aanbod geld slegs van Black Friday tot Cyber Monday.

Teken in op Vrye Weekblad en spaar 70%
Black Friday 2021 ... Teken in op Vrye Weekblad en spaar 70%
Image: Verskaf

Dis weer tyd vir Black Friday, en ja, Vrye Weekblad is ook deel van die pret.

Ons spesiale aanbod vanjaar: betaal R30 per maand vir die eerste drie maande van 'n maandelikse Vrye Weekblad-intekening. (Die aanbod geld nie vir eenmalige betalings vir 'n intekening van ses of twaalf maande nie.)

Teken in op Vrye Weekblad en geniet elke Woensdag en Vrydag ’n nuwe digitale uitgawe propvol nuus, menings, kommentaar, boeke, ondersoeke, leefstyl en vermaak.

Vrye Weekblad het herleef as vryeweekblad.com en het ’n groot en lojale leserskap opgebou deur die weeklikse uitgawes en daaglikse nuusbriewe per e-pos met kommentaar deur Max du Preez, Anneliese Burgess en ander gewilde skrywers.

Let wel: Die standaard- maandelikse tarief van R100 word gehef ná die eerste drie maande.

>> KRY DIT NOU

 

Bepalings en voorwaardes

Hierdie aanbod is geldig van Vrydag 26 November 2021 tot Maandag 29 November 2021. Aanbod slegs geldig vir individue. Die standaard- maandelikse tarief word gehef ná die eerste drie maande. Die aanlyn aanbod is slegs beskikbaar vir nuwe intekenare. Huidige intekenare kan ook die aanbod opneem, maar moet ons kontaksentrum skakel by 0860 52 52 00 om hul intekening te verleng. Bepalings en voorwaardes geld.