WAT sê die vorming van metro-administrasies van die laaste paar dae van die stand van die faksies binne die ANC en van pres. Cyril Ramaphosa se eie posisie in die party?
As jy die ANC se politieke binnewerkinge wil verstaan, is die drama in eThekwini 'n goeie plek om te begin. Ek het bronne in die ANC, IVP en ActionSA geraadpleeg om dié narratief bymekaar te sit.
Maandag: Die verkose kandidate vergader in 'n markiestent by die Moses Mabhida-stadion om 'n burgemeester, onderburgemeester en speaker aan te wys...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.