POLITIEKE NOTABOEK | Die johnny-come-latelies van vrye keuse

KRY TOG NET ENT

POLITIEKE NOTABOEK | Die johnny-come-latelies van vrye keuse

MAX DU PREEZ skryf oor entstofmandate, Afrofobie en 'n nuwe Zuma-boek.

AI, as net 10% van die middeljarige Suid-Afrikaners wat vandag so hoog opgee oor persoonlike vryheid en die reg om self te kies destyds hulle stemme ewe luid oor apartheid laat hoor het, sou Suid-Afrika se geskiedenis heel anders verloop het.

Ek het dié week die land deurkruis om met sakelui oor die stand van ons nasie en ons ekonomie te praat: van Kaapstad na Durban, Johannesburg, Pretoria en Gqeberha.

Die meeste mense met wie ek gesels het, is waarskynlik ingeënt, maar 'n hele klompie van hulle is gekant teen enige vorm van verpligte inenting. Dis ondemokraties, dis ongrondwetlik, sê hulle, mense het 'n fundamentele reg om self te besluit. Dié sentiment is die laaste paar dae ook sterk op sosiale en ander media uitgespreek, ook deur 'n klompie regslui en openbare meningsvormers...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.