POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC is nie meer die enigste bul in die kraal

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC is nie meer die enigste bul in die kraal

MAX DU PREEZ skryf oor die ANC se annus horribilis, 'n bul vir Jacob Zuma, en Cyril wat kortstondig sy ruggraat van staal wys.

AG sjym, man. Dit gaan nie goed met die ANC nie. En die kanse dat 2022 'n beter jaar gaan wees, is uiters skraal. Valium by die Krismisete eerder as sjampanje.

Boonop van die nuwe jaar met regter Raymond Zondo se verslag oor staatskaping begin – eintlik 'n dossier van 'n paar duisend bladsye wat verduidelik hoe die ANC die land die laaste dekade verraai en besteel het.

Die party se mislukking om 'n tweederdemeerderheid in die parlement te kry om die Grondwet se grondklousule te verander, is vir die kamerade 'n bitter pil. Soos met die Gautengse metro’s gebeur het, was dit weereens die DA en die EFF wat hulle mooi plannetjies gekelder het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.