Feesaanbod: Spaar 30% op ’n Vrye Weekblad-intekening of ’n...

Feesaanbod: Spaar 30% op ’n Vrye Weekblad-intekening of ’n geskenkbewys

Teken in en lees elke week twee nuwe uitgawes.

Hierdie aanbod is nie meer geldig nie. Klik hier om teen die gewone tarief in te teken.

Gee vir jouself – of vir jou familie en vriende – hierdie jaar 'n geskenk wat jou nog lank ná Kersfees gelukkig gaan maak.

Ons bied jou 30% afslag op 'n standaard- maandelikse Vrye Weekblad-intekening vir ses maande. Dit beteken jy betaal net R70 (of R56 vir lesers ouer as 60) per maand vir ses maande, en daarna geld die standaardtarief van R100 per maand (of R80 per maand vir lesers ouer as 60). Daarbenewens kan jy ook 30% afslag kry op 'n inteken-geskenkbewys vir iemand anders.

Ons intekenaars het volle toegang tot al die inhoud op ons webblad en app, waar elke Woensdag en Vrydag se nuwe uitgawes verskyn. Jy kan ook daaglikse nuusbriewe per e-pos ontvang met eksklusiewe artikels deur die Vrye Weekblad-redakteurs en ander skrywers. 

>> Klik hier om van ons spesiale feestyd-aanbiedinge gebruik te maak.


Bepalings & voorwaardes

Hierdie aanbod is tot 7 Januarie 2022 geldig. Dit is slegs beskikbaar vir individue en vir nuwe intekenaars hier op ons webblad. Bestaande intekenaars kan ook gebruik maak van die aanbod: Kontak ons per e-pos by hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00 om jou huidige intekening te verleng. Bepalings en voorwaardes geld.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.